Skip to product information

Soeter as Heuning: Delf Daagliks Dieper in Die Woord (Paperback)

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Jan Vermeulen

Imprint: LUCA

ISBN: 9781776359585

Dawid skryf in Psalm 119:103, "Hoe aangenaam is U Woord, soeter as heuning in die mond." Soos wat 'n vars byekorf nog uitgepers moet word om egte, onverwerkte heuning voort te bring, so help Soeter as heuning jou om Bybelse waarhede te ontdek en selfs te herontdek, soos jy diep oor elkeen nadink en dit in jou lewe toepas. Deur God se Woord sorgvuldig in te neem, ontdek Dawid die diepte van God se liefde en vergifnis. Hy ervaar innerlike genesing en lewensvreugde wat net God in sy lewe kon bring. Soeter as heuning kan jou help om ook so 'n ervaring soos Dawid te he.
READ MORE