Sondes van die Vaders (Paperback)
Regular price
R 370.00
Sale price
R 370.00
Regular price
R 370.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Lerina Erasmus
ISBN: 9780798179065
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is ’n reeksmoordenaar wat volgens heeltemal nuwe reëls speel, dus moet kreatiewe maniere gevind word om hom te vang. Hoe gaan dié saak Danny se verhoudings beïnvloed – veral met haar dogtertjie, oor wie haar eksman toesig wil kry? En kan sy in sulke omstandighede ware liefde vind?
READ MORE
