Skip to product information

Soogdiergids Van Suider-Afrika met Call finder - Pakket (Paperback)

Regular price R 1,360.00
Sale price R 1,360.00 Regular price R 1,360.00
Tax included.

Author: Burger Cillié

ISBN: 0700083330819

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.

Die nuwe uitgawe sluit in: Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. ‘n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.

‘n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en ‘n mens aandui. Volledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika. Meer as 200 volkleurfoto’s wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer. Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak. Kleurfoto’s en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore. Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies. Sluit die Groot Vyf in. Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.

READ MORE

Soogdiergids Van Suider-Afrika met Ca... Burger Cillié

Regular price R 1,360.00
Sale price R 1,360.00 Regular price R 1,360.00