Skip to product information

Spel

Regular price R 195.01
Sale price R 195.01 Regular price R 195.01
Tax included.

Author: Tafelberg Publishers Ltd

ISBN: 9780624092889

Die sewentienjarige Lukas is een van 'n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omgewing. Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser Dakian 'n bose plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategieë te verkry.
READ MORE