Die Boeliebom
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798182515
Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar 'n besige privaat speurder kan ontspan. Maar nou moet hy ondersoeke in sy eie klas doen! Die nuwe seun in die klas is in groot moeilikheid. Die oplossing is voor die hand liggend: Kwaaikofski lok die skuldiges in 'n onweerstaanbare soet lokval!
READ MORE
