Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4 (Paperback)
Regular price
R 230.00
Sale price
R 230.00
Regular price
R 230.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jurgen Banscherus
ISBN: 9780798183826
Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse roep een van die beroemde Sirkus Zampona se jongleurssy hulp in. En in Muise en gespuise lei sy nuutste saak hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers.
READ MORE
