Speurhond Willem en die wilddiewe (Paperback)
Original price
R 185.00
-
Original price
R 185.00
Original price
R 185.00
R 185.00
R 185.00
-
R 185.00
Current price
R 185.00
Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer