Speurhond Willem In Japan (Paperback)
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624095095
Adriaan wen 'n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld 'n fees bywoon. Hy behoort seker al te weet dat die Internasionale Speurdiens gereeld die resultaat van kompetisies bewimpel soos dit hulle pas. En Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat Adriaan onraad vermoed . . .
Hulle besef gou van die deelnemers is robotte, maar almal neem deel in kostuums uit die Menagerie-reeks. Wie is wie? Adriaan en Willem se missie is om te sorg dat die robotte nie wen nie!
READ MORE
