Spienekelientjies: Taalmusiek vir Kleintjies (Paperback)
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Antjie Krog
ISBN: 9780637007573
Spienekelientjies is ‘n verseboek wat deur Antjie Krog saamgestel is. Lees en leer ou bekende versies soos “Trippe trappe tone” asook ‘n paar oorspronklike versies uit die pen van die Antjie Krog. ‘n Pragtige bundel wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders aan die taalmusiek van versies bloot te stel. ‘n Moet-hê versameling vir elke huis!
READ MORE
