Spiraal
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Verse wat inwaarts wentel, na die ontwakende mens SPIRAAL is Margaret Cordier-Biermann se tweede Afrikaanse digbundel, ná haar debuut BUIGBREEK (Cordis Trust, 2021).
In een-en-vyftig gedigte, verdeel in vyf afdelings, wentel die bundel inwaarts — van die kosmiese spiraal van die skepping na die enkele mens wat ontwaak, van seestrome en DNS na die tydgees van kunsmatige intelligensie.
Dwarsdeur dra die bundel één oortuiging: dat barmhartigheid uiteindelik oor oordeel triomfeer.
SPIRAAL staan in die Afrikaanse tradisie van die “religieuse vreugde in die aardse” — dié van T.T. Cloete en Sheila Cussons — waar wetenskap en geloof mekaar deurweef eerder as om teenoor mekaar te staan.

READ MORE