Skip to content

Spiraaldans

by Susan van Zyl
ISBN: 9780992176426
Product in Stock: Yes
Original price R 120.00 - Original price R 120.00
Original price R 120.00
R 120.00
R 120.00 - R 120.00
Current price R 120.00
Add to Wishlist
Die dag van die granaat word die dag van die duik vanaf die hoogste duikplank en dit is die dag van die ontmoeting. Sodat later, wanneer Catheryn se ouma haar werk verloor, sy 'n logiese besluit neem: sy sal na Reginald se skool, waar die skoolgeld heelwat minder is, gaan. Sy leer vir Reginald beter ken en ten spyte van heelwat verskille tussen hulle en struikelblokke op hulle pad, is die take wat hulle moet uitwerk, 'n kontakpunt en ontwikkel daar 'n besondere verhouding tussen die hoofseun van Kliplaagte Sekonder en die swemster van Hoerskool Rietpoort. 'n Omgewingstaak bring 'n spiraalboom oor hulle pad en die taak kry 'n lewe van sy eie.

x