Die Sproetebessies en die Skedel in die Spookmis (Paperback)
Regular price
R 185.00
Sale price
R 185.00
Regular price
R 185.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Troula Goosen
ISBN: 9780798183628
Die Sproetebessies kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n luukse gasteplaas in Bobbejaanskloof naby 'n kuil waaruit daar snags 'n grillerige mis opstyg. Eintlik moet hulle uitvind wie van die eksentrieke gaste met die eienaar se raar fossielversameling peuter. Wie is die geheimsinnige ou wat Andante by die kuil ontmoet en waarom fassineer hy haar so? En watter raaisel is opgesluit in die sterretjiesdagboek wat sy in die solder ontdek?
READ MORE
