Skip to product information

Stasies (Paperback)

Regular price R 250.00
Sale price R 250.00 Regular price R 250.00
Tax included.

Author: Joan Hambidge

ISBN: 9781485314141

Hannah se speurtog dek ook die soeke na Lizelle. Was sy die liefde van Hannah se lewe, en wat sou van haar geword het? Die roman word eweneens 'n teoretiese besinning oor stories en hoe ons, soos Zizek beweer, fiksie behoef om by die self uit te kom.

READ MORE