Skip to product information

Stensils en Stensilwerk

Regular price R 89.00
Sale price R 89.00 Regular price R 89.00
Tax included.

Author: Wendy Craig

Imprint: Struik Publishers

Publisher: Struik Publishers (Pty) Ltd

ISBN: 9781868729692

Stensilwerk is 'n antieke kuns wat deesdae weer 'n oplewing beleef. As een van die oudste maniere om oppervlakke te versier, verskaf dit 'n goedkoop en vinnige manier om amper enige voorwerp of oppervlak mooi te maak. Hierdie title bevat al die nodige inligting oor hoe om jou eie stensils te sny en op 'n professionele manier te druk. Daar word gekyk na die geskiedenis van die kuns, en daar is afdelings oor materiaal, gereedskap en tegnieke. Die reeks projekte wissel van kussings, linne en gordyne tot keramiek ware, hout en skryfbehoeftes.
READ MORE