Skip to product information

Storieboekheld (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price R 110.00
Tax included.

Author: Rene van Zyl

ISBN: 9781779870636

Na emosionele terugslae sukkel Kelly Logan, internasionaal bekroonde skrywer, om haar nuutste misdaadroman te voltooi. Toe sy dreigbriewe ontvang, huur haar uitgewer 'n lyfwag vir haar. Gou besef Kelly dat Jason, 'n gespierde oudsoldaat, die perfekte storieboekheld is. Nog nooit was sy so geinspireer nie en Jason help graag met haar navorsing oor die perfekte soen. Maar hulle albei het geraamtes in die kas. Sal hulle geluk in mekaar se arms kan vind? Of gaan die noodlot teen hulle draai?
READ MORE