Straatengel Huisduiwel (Trade Paperback)
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 350.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Roenel Kriek
ISBN: 9781776481309
Eers toe die laaste skoot klap, ruk die reuk van kruit my uit die donker waas. Wat het ek gedoen? Ek moet vlug, vandag maak hy my dood.
Die gruwel gebeure van misbruik en mishandeling waaronder te veel kinders en vroue gebuk gaan word uitgelig.
Hoe kom n mens deur hierdie onuithoubare misbruik vir jare aaneen.
Dis nie net ware gebeure nie maar ook praktiese raad wat hoop bied vir slagoffers van gesinsgeweld, molestering en verkragting.
READ MORE
