Klaskameraad Studiegids: Wolk (Paperback)
Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
R 120.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Hannes Barnard
Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9780637002370
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman Wolk se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, moontlike temas word uitgewys, interessante en moeilik woordeskat word uitgelig, en besprekingspunte en navorsingsonderwerpe word gegee.
READ MORE
