Skip to product information

Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Regular price R 231.00
Sale price R 231.00 Regular price
Tax included.

Author: Ilna Stander

Imprint: Best Books

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 80

ISBN: 9781776070114

Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. 'n Verskeidenheid van aktiwiteite is ingelsuit om die leerder se belangstelling in die roman aan te wakker wat hul begrip en waardering vir Afrikaanse letterkunde sal bevorder.
READ MORE