Skip to product information

Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes: Meer as 100 laekoolhidraat-resepte (Paperback)

Regular price R 399.00
Sale price R 399.00 Regular price R 399.00
Tax included.

Author: Vickie De Beer

ISBN: 9780798184328

Dié diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wêreldwyd verkoop is, is ’n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes. Sukkel jy dalk reeds met insulienweerstandigheid, metaboliese sindroom of prediabetes? Slaan diabetes betyds hok met die leefstylwenke en maklike resepte in hierdie boek.

READ MORE