Super C - Van Swaarmoedige Sannie Tot Supervrou
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Susan Coetzer was 'n swaarmoedige Sannie eerder as Susan Super C. Christus met sy wyse rigtingwysers het haar begeester om haar moue op te rol en geestelike transformasiewerk in haar lewe te doen. Hierdie proaktiewe werk het 'n paar mooi dinge gebring soos vryheid, vrede en wysheid. Susan nooi jou om saam met haar op 'n reis te gaan. Mag hierdie reis jou aanspoor om nooit moed te verloor nie, maar aan te hou stap totdat jy ook 'n energieke, veerkragtige en borrelende mens in Christus is.
READ MORE
