Sushi en Shosholoza (Paperback)
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 295.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Erns Grundling
Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Publisher: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795802102
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Kom stap weer saam met Erns, dié keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan!
Price & availability exclusive to the online store.
Price & availability exclusive to the online store.
READ MORE
