SuzelleDIY: Die Boek (Paperback)
Regular price
R 379.00
Sale price
R 379.00
Regular price
R 379.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Julia Anastasopoulus
ISBN: 798172878
Doen-dit-self met 'n humoristiese kykie. Suzelle gee wenke vir huishoudelike takies, jou kar, groener te leef, braaityd feestelik te maak, jou tyd in die kombuis tot die minimum te beperk en doen-sit-self sonder enige voorgevalle te doen. Haar vriendin, Marianne, maak ook haar verskyning en fokus op haar dierevriende. Suzelle is ook nie suinig nie en deel haar skoonheidswenke. Wonderlike resepte rond die prentjie af. Want almal kan.
READ MORE
