Swerwerskraal
Couldn't load pickup availability
Author: Keina Swart
Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Binding / Format: Paperback / softback
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
Page Count: 304
ISBN: 9780624097266
PRE-ORDER NOW! Estimated release date: 28 November 2026. Orders will be dispatched shortly after release. Please note that your complete order will only ship once the pre-order title becomes available. If you selected Click & Collect, we'll notify you when your order is ready for collection.
Alida Mees is die jongste dogter uit 'n welvardende skeepsboufamilie in die Nederlandse hawestad Rotterdam. "Alida is 'n voorbeeldige, soet kindjie," spog haar ma gereeld. "Hoe ironies, hoe hartverskeurend ironies dat Moeder so oor my gedink het," sou sy jare later besef. Wanneer 'n tragedie die oudste sussie, Ita, tref, verruil sy haar lewe as teaterkunstenaar in Haarlem vir die van boervrou in Suid-Afrika. Die plaas Swerwerskraal in die Potgietersrust-distrik is skaapwereld. Beeswereld. Tabakwereld. Harde wereld. Alida, ook bekend as Kein, bekwaam haar as botanis en rits die wereld vol op op haar pa se bote. En ook na Afrika. Na Swerwerskraal. Dit is die verhaal van Ita en Kein - die oudste en die jongste van die vyf Mees-dogters - en hul liefdesverhouding met Afrika. Maar liefde het soms ook 'n keersy, een wat groot hartseer en verwydering kan bring . . . Swerwerskraal is 'n ware verhaal. Een wat 'n mens soms aan die keel beetkry en jou hart wil uitruk.
