Israel-reeks 10: Ter wille van die vaders (Zechut Avot) (Paperback)
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Marzanne Leroux-Van der Boon
ISBN: 9780796320841
Henok kry ’n verrassing wanneer sy vrou in Israel kom kuier. Re’uven se pyn oor sy eersgeborene se dood lê nog vlak. Dit laat Marc wonder of hy Adonai nog sal kan liefhê as dit hom sou tref. Hy voel verskeur tussen sy gesin en sy ma met haar eie hartseer in Suid-Afrika. Tog vind hy troos in die wete dat Adonai se weë ver bo ons verstand verhewe is.
READ MORE
