Skip to product information

TERREUR EN BEVRYDING TPB

Regular price R 285.00
Sale price R 285.00 Regular price R 285.00
Tax included.

Author: SCHOLTZ, LEOPOLD

Imprint: Jonathan Ball Publishers SA

ISBN: 9781776191673

Die sleutel tot ’n begrip van die ANC vandag lê in sy historiese verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en sy optrede in ballingskap.

In Terreur en bevryding dui Leopld Scholtz aan hoe die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer en mettertyd die party se leierskap oor te neem as deel van ’n revolusie in twee fases. Die eerste fase sou ’n nasionaal demokratiese revolusie wees en in die tweede sou die alliansie ’n Marxisties-Leninistiese “diktatuur van die proletariaat” in Suid-Afrika vestig. Volgens Scholtz sou dit ’n immorele stelsel met beperkte vryheid meebring.

Scholtz toon voorts aan hoe die ANC/SAKP-alliansie in ballingskap gekenmerk is deur erge interne intoleransie en korrupsie deur ’n groot deel van die leierskap.
READ MORE