Thysie Kan Nie Slaap Nie (Paperback)
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Suné Steenberg
ISBN: 9781067234560
Thysie die vlermuis het ‘n groot probleem. Hy het sowaar vergeet hoe om te slaap. Nou vlieg hy rond om by ander te leer hoe om te slaap.
Maar diere slaap op allerhande vreemde maniere. Sommige slaap met oop oë. Ander slaap onderwater. Thysie gaap so moeg is hy, maar die slaap bly weg. Sal hy ooit weer weet hoe ‘n vlermuis slaap?
READ MORE
