Tippie Doen Wiskunde: Vlak R 10 Boekpak (Paperback)
Regular price
R 590.00
Sale price
R 590.00
Regular price
R 590.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jose Palmer
ISBN: 9781776355990
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.
READ MORE
