Tippie se Eerste Boek Oor Syfers (Board Book)
Regular price
R 95.00
Sale price
R 95.00
Regular price
R 95.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: José Palmer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter
ISBN: 9780637005395
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!
Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.
“Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.

READ MORE