Skip to product information

Tjoppie se Besige Dag (Board Book)

Regular price R 95.00
Sale price R 95.00 Regular price R 95.00
Tax included.

Author: Liz de Villiers

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798184694

"Dit is 'n nuwe dag en die son skyn buite. Tjoppie en sy maats verken die tuin en baljaar in die park. Wat gaan hulle nog alles doen? Kom speel saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie! Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters bekendstel aan herkenbare dinge en situasies."
READ MORE