Tjoppie sê Goeienag (Board Book)
Regular price
R 95.00
Sale price
R 95.00
Regular price
R 95.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
"Dit was 'n besige dag. Tjoppie maak gereed om te gaan slaap. Hy pak sy speelgoed weg, baljaar in die bad en lees 'n lekker slaaptydstorie. Kom sê goeienag saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie! Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters help om gereed te maak vir slaaptyd."
READ MORE
