Skip to product information

Tjoppie Se Potjie (Board Book)

Regular price R 85.00
Sale price R 85.00 Regular price
Tax included.

Author: Liz de Villiers

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Binding / Format: Board book

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 10

ISBN: 9780798186544

Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie - 'n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag speel Tjoppie en Fluit-Fluit buite in die tuin, toe iets in sy magie skielik begin klop en kriewel. Gelukkig weet hy presies wat om te doen en kom sommer gou-gou by sy potjie uit! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.
READ MORE