Skip to product information

Toe gebeur Vegas

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price R 110.00
Tax included.

Author: Rene van Zyl

Imprint: Romanza

ISBN: 9781779870247

Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap en met hom getrou! Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Nou kom hulle albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?
READ MORE