Toekomsmens (Paperback)
Regular price
R 300.00
Sale price
R 300.00
Regular price
R 300.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Isa Konrad
Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9780639605234
Pretoria, 2057. Dertig jaar ná Johannesburg in ’n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van Suid–Afrika deur die Toekomsparty en ’n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong werk as ’n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word in chaos gedompel wanneer ’n militêre observasiesatelliet ’n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word In–Grid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in ’n aanval vernietig. In chaos wat volg, aktiveer Kel In–Grid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer bevat, ’n vroulike spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Met behulp van tydreise ontdek Kel in die verre verlede die waarheid agter die gebeure in sy hede.
Price & availability exclusive to the online store.
Price & availability exclusive to the online store.
READ MORE
