Skip to product information

Tom en die Monster in die Tuin

Regular price R 120.00
Sale price R 120.00 Regular price
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books

Page Count: 32

ISBN: 9781779991188

'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.

Dit is naweek.

Tom en Clint gaan in die tuin kamp!

Hulle gaan in 'n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar 'n probleem ... 'n MONSTER van 'n probleem!

READ MORE