Skip to product information

Toneelspel 3

Regular price R 249.00
Sale price R 249.00 Regular price
Tax included.

Author: Frances Frans

Imprint: BooksAfrica

ISBN: 9781920706043

Toneelspel 3 vir skole handel oor die lief en leed van mense binne die gemeenskap waarin die skrywer grootgeword het. Sy draai nie doekies om as sy reguit en op die man af gebeure weergee nie. Die uniekheid van haar mense word weerspieel in die kleurvolle taalgebruik en eiesoortige karaktertrekke van die mense wat diep onder haar vel ingekruip het. Voorbeelde hiervan is: Hofsaak; Hondegevegte; Matriekhartseer; Neurokliniek
READ MORE