Tussen Klank En Kleur (Romanza)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Rina Cilliers
ISBN: 9781779870452
Die kunstenaar Marieke Marais gebruik 'n koffietafelboek waaraan sy werk as verskoning om te vlug van haar manupilerende eksverloofde. Sy gaan bly in afsondering in 'n berghuis om haar opdrag te voltooi. Toe haar nuwe buurman haar as sy verbeelde trouvrou voorhou om die attensies van sy baas se besitlike dogter te ontwyk, word Marieke se lewe van voor af gekompliseer. Sal sy kan onderskei tussen voorgee en werklike liefde? En sal sy haarself van ander se manupilasie kan bevry?
READ MORE
