Tussen Toeval en Willekeur
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Kobus Lombard se vyfde digbundel is 'n voortsetting van 'n binnewaartse reis op soek na die grense wat sy werklikheid omlyn. Beelde uit Lombard se Namibiese leefwereld suggereer dat die onsegbare dikwels tussen woorde en in lee spasies skuil; dat die ware god hom verskans tussen vele ander gode. Grense vervaag en die waarheid flits soms bedrieglik soos gemsbokhorings teen 'n duin. Tussen die pole van waarskynlikheid word die ritme bepaal deur toeval en willekeur.
READ MORE
