Twee Kinders Later: 'n Ma se Storie van Liefde, Lag, Geloof en Wonderwerke (Paperback)
Regular price
R 240.01
Sale price
R 240.01
Regular price
R 240.01
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9780796321831
Charmé word met pre-eklampsia gediagnoseer toe sy 27 weke swanger is met Lisa. Klein Lisatjie word met ’n noodkeisersnee gebore en Charmé se lewe verander heeltemal. Lisa weeg 850 gram, en sy veg elke dag om haar lewe. Charmé se reis tot ma-word was nie maklik nie. Maar Charmé vertel haar storie met humor en deernis: ‘n universiële storie van oorlewing van elke modern ma. Charmé se storie help ons om te weet dat ons nie alleen is nie, die ma langs jou het dieselfde pyne, vreugde, angs en vrae.
READ MORE
