Skip to product information

Tyd is 'n b**ksem en ander belaglik lekker tekste

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price R 200.00
Tax included.

Author: Lapa Publishers

ISBN: 9781776355563

In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. 'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
READ MORE