Uit Die Beek 2025 (Paperback)
Regular price
R 265.00
Sale price
R 265.00
Regular price
R 265.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Barend Vos
ISBN: 9780796323354
Uit Die Beek 2025: 365 Dagstukkies 100ste Uitgawe gee daaglikse geestelike leiding en inspirasie. Hierdie feesuitgawe is geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens én Bybelstudiegroepe.
Vanjaar kom dit weer uit die pen van bekroonde skrywer en predikant Barend Vos.
In 2025 vertoef ons by elke Bybelboek, terwyl ons steeds groot momente in die kerkkalender, soos Lydenstyd en die Pase, Pinkster, Koninkrykstyd en Advent in ag neem.
Geniet geseënde tye in die Woord en in die lees van Uit die Beek hierdie jaar.
READ MORE
