Uit Die Beek 2026 (Paperback)
Regular price
R 270.00
Sale price
R 270.00
Regular price
R 270.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Stephan Joubert
ISBN: 9780796323613
Uit die Beek is net oor 'n 100 jaar oud. In hierdie uitgawe begin ons ons reis by Genesis. Ons lees in die Ou Testament ook uit Eksodus, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. In die Nuwe Testament lees ons uit Markus, 1 Korintiërs, Filippense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus en 2 Timoteus. Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem. Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort.
READ MORE
