Skip to product information

Valskermbataljon-verhale

Regular price R 275.00
Sale price R 275.00 Regular price
Tax included.

Author: Mike Bolhuis

Imprint: Naledi

Page Count: 260

ISBN: 9781067234621

Mike Bolhuis was 'n lid van die Valskermbataljon en is ook 'n bekende Suid-Afrikaanse privaat ondersoeker en die stigter van Specialised Security Services (S.S.S.). Met meer as 35 jaar ondervinding het hy 'n formidabele reputasie opgebou vir sy doeltreffende hantering van ernstige geweldsmisdade, ekonomiese en kubermisdaad. Sy organisasie staan bekend as die "laaste uitweg" vir sake wat ander instansies nie kan oplos nie. Sy Christelike waardes vorm die grondslag van sy werk en hy beywer hom vir die rehabilitasie van misdaadslagoffers. Sy onwrikbare toewyding het hom gevestig as 'n baanbreker in die stryd teen misdaad.
READ MORE