Skip to product information

Vampierhokkie

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Fanie Viljoen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780639602202

Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?

"OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!"

Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar?

Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...
READ MORE