Van Man Tot Man (Paperback)
Regular price
R 380.00
Sale price
R 380.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog
Binding / Format: Paperback
Page Count: 384
ISBN: 9780798185448
Olive Schreiner se aangrypende roman From Man to Man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf. Dit speel af in die 1860’s en handel oor twee susters wat grootword op ’n plaas in die Groot-Karoo. Schreiner se intelligensie en belesenheid skep die indruk van ’n kontemporêre roman. Dit is vertaal deur Antjie Krog.
READ MORE
