Skip to product information

Verdwaalde Mens (Paperback)

Regular price R 275.00
Sale price R 275.00 Regular price
Tax included.

Author: Adriaan Reinecke

ISBN: 9781991256959

Die Suid-Afrikaanse regering se apartheidsbeleid is gedurende die 1960’s deur die meeste wit kiesers en die Afrikaanse kerke ondersteun.

Kobus Bekker, ‘n skrander skoolverlater, word bewus van hoe menseregte vertrap word en gewelddadige onrus besig is om toe te neem, waaronder die gebeure by Sharpeville. Hy droom van universiteitstudies, maar kan dit nie bekostig nie en hy is verplig om eers ondergronds in ’n goudmyn te gaan werk.

Hy kom uit ‘n baie konserwatiewe agtergrond en beland in ‘n vreemde grootmenswêreld waar hy mense ontmoet met ander oortuigings oor apartheid, evolusie en geloof. Kobus wil nie net blindelings volg nie, maar ‘n eie standpunt ontwikkel. Dit bring hom in konflik met familie, vriende en die gereg.

READ MORE