Afrikaanse 1933/1953 Verklarende Studiebybel Ligroos
Regular price
R 599.00
Sale price
R 599.00
Regular price
R 599.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Struik Christian Media
Imprint: Struik Christian Media
Binding / Format: Imitation Leather
Publisher: Struik Christian Media
ISBN: 9781415342053
Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
Volkleur kaarte
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.

READ MORE