Skip to product information

Versamelaar Van Verlore Drome (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price R 110.00
Tax included.

Author: Frenette van Wyk

ISBN: 9781779870568

Lyra en Andante is in Venesie in die Karnavaltyd, op soek na waardevolle antieke items wat vir hulle nie net estetiese of geskiedkundige waarde het nie, maar ook persoonlike en sentimentele betekenis het. Hulle soektog lewer egter raaisels en probleme op wat konflik tussen hulle veroorsaak, geheime wat hulle verhouding affekteer, en antwoorde wat hulle albei seermaak. Sal begrip en vergifnis genoeg wees om hulle liefde vir mekaar te red?
READ MORE