Vetvlooi en Vabond (Paperback)
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Adri Scholtz
ISBN: 9781067235031
Ontmoet vir Vetvlooi en Vabond, ‘n vlooi en sy hond … of is dit ‘n hond en sy vlooi? Vetvlooi is die vetste, jeukerigste, stoutste en grootste vlooi in die Wilde Weste. Vabond is ‘n slobberige, morsige en altyd honger straathond. Die twee maats is mal oor rondloop, leeglê en slaap. In Vetvlooi en Vabond, Adri Scholtz se debuutkinderboek, kry Vabond lus vir slaghuiswors en dit lei tot ‘n groot avontuur.
READ MORE
