Skip to content

Vital remains: The true story of the coloured boy behind the wardrobe

by Wordsworth Books
ISBN: 9780928316919
Product in Stock: Yes
Original price R 50.00 - Original price R 50.00
Original price R 50.00
R 50.00
R 50.00 - R 50.00
Current price R 50.00
Add to Wishlist
Chris Barnard het die hulp van besonderse mense nodig gehad om voor te bly in die vinnig ontwikkelende wetenskap van oorplanting. Een van hierdie besonderse mense was Winston Wicomb, die donker broer van Randall Wicomb. Hy moes weggesteek word as kind om sy ouers se ras-identiteit van die Apartheidsinspekteurs te versteek. Winston het karre reggemaak en 'n merkwaardige ontmoeting gehad met Chris Barnard. Winston is aangestel om die apparaat te ontwikkel wat harte lewendig hou vir vervoer. Dit is die storie van 'n ongewone held; 'n man wat oorplanting vir ewig verander het en nie die nodige erkenning ontvang het nie. Dit is die storie van volharding en hoop en selfs van liefde.

x