Skip to product information

Vlam van die Sprokkelhout

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price
Tax included.

Author: S.D. Fourie

Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: Queillerie Publishers (Pty) Ltd

Page Count: 304

ISBN: 9780795803413

Mare l'Abillionni word uit Portugal na Madagaskar weggeruk en beland op die slaweskip Meermin voordat sy by Struisbaai uitspoel. Gebreek soos dryfhout steek sy 'n vuur in die Strandveld aan as verset teen slawerny. 258 jaar later arriveer Hetta Uys by Agulhas-verlate, werkloos en gebroke. Terwyl sy haar ouma se huis uitpak, ontdek albei vroue dat dryfhout steeds kan brand.
READ MORE